Client Testimonies 

Amanda was approuched by my cousin to look after my aging mother in her late 80’s after she had decided she was fit enough to go home after being in frail care at Penbury lodge in Sandton. At the time I was totally against the move back home as I knew my aging, frail “difficult” mother would be a hand full. However Amanda and her staff, Naomi and Salome, did an Exceptional job keeping her happy and comfortable, I think the single most contributing factor was Amanda’s availibilty and the fact that Naomi had a drivers licence as well and helped with her shopping and getting out to plays and the Mall, she was also wheelchair bound which made it all the more difficult.
The Nurse were astute and notified us timeously when my other was about to pass away at the age of 93 years, this allowed family visits timeously and the end camewith dignity. I would recommend Amanda’s service whole heartedly, you are welcome to phone me during office hours if you would like any more details.

Dr Adrian de Villiers

Hiermee bevestig ek dat mev Allenby se verpleegsters na my bejaarde Moeder omgesien het vanaf Oktober 2007 tot November 2010. My Moeder is toe op 96-jarige ouderdomoorlede.
Ek kan getuig dat in die tydperk was haar verpleegsters goed-opgeleide versorgers wat met groot bekwaamheid letterlik 24/7 na my Moeder se welsyn omgesien het. Die verpleegsters het duidelik lief geword haar en haar met toewyding opgepas.
Hulle het goed oor die weg gekom met my huishoudster en was onberispelik eerlik. Daar het nooit iets weggeraak nie, in teenstelling met die jaar vooraf to my Moeder in ‘n vooraanstande ouetehuis in Pretoria was, waar tot twee van haar preskripsiebrille gesteel is.
Wanneer daar ‘n krisis was (‘n verpleegster wat skielik siek geword het of probleme met vervoer) het mev Allenby baie keer self gekom om die nodige versorging te verrig.
Ek kan mev Amanda Allenby se verpleegdienste ten sterkste aanbeveel.

Nico Dekker

Ons was baie tevrede met ~‘Amanda Tuisversorging’~
Sarah een van Amanda se versorgers het my ma Priscilla Brewis en my Pa Hansie Brewis in Protea Aftee-Oord versorg vanaf.2002 tot en met my Pa se dood in 2007 en my Ma se dood in 2011.
Ons was meer as gerus met Sarah by hulle. Sy het opgelees i.v.m. hul mediese toestande en dan hul optrede verstaan en die hulp wat hul nodig het.
Sarah het ook baie goed na hul medikasie gekyk en presies geweet wat hulle moet neem en wanneer.
Amanda het ook gereeld opvolg besoeke gedoen, kom kyk of alles goed gaan en of ons tevrede is. Sy het ook nie ‘n verjaarsdag van hulle gemis nie.
Sarah was nie net ‘n versorger nie maar ook geselskap vir hulle as ons nie daar kon wees nie. Haar humor het hulle ook baie geniet.
Sarah het ook baie keer na haar werksure uit vrye wil gebly as hulle nie lekker voel nie en daar by hulle geslaap om die volgende oggend met haar normale daaglikse pligte aan te gaan.
Sarah, en Amanda; ons waardeer jul onbaatsugtige diens, liefdevolle versorging en harde werk oor die jare . Julle het voorwaar ‘n passie vir jul werk.

Pricilla Meyer, Dogter van Priscilla en Hansie Brewis.

Welcome To More About Amanda’s

Since Amanda’s establishment in 2001 and for 18 years, we’ve been providing nursing services to our patients in the comfort of their own home, old age homes and frail care facilities. Amanda’s cover the multiple areas like Johannesburg, Midrand, Centurion and Pretoria.

 

 

Contact Us